Vondeling featured in Mooi Troues:

“Megan en Matthew het by die gesogte Vondeling Wyn Landgoed in Paarl getrou,  nadat Matthew se planne om vir Megan te vra om te trou lelik skeef geloop het.  Die spog troue vas bymekaar gesit met die hulp van vriende en familie, gee nuwe betekenis aan ‘n self doen troue.”

Click here for the full article